KARAKTER SKETSE Christine Louw – model Amanda Fourie – beste vriendin en amper model Olaff Reinhardt – plaasboer Charl Marais – ex verloofde en CEO van Marais Ltd Jani Moore – jeugvriendin en dogter van bure Ian le Roux – aspirante prokureur en peetkind van bure Oom Apie de Jager  – buurman en peetouer van Ian Tant Miems de Jager – buurvrou – getroud met Oom Apie Mora Moore […]

Categories: Dagbreek Produksies

    Dagbreek uitgewers   Dagbreek Uitgewers is met die doel gestig om nuwe skrywers van hulp te wees met die publisering van hulle werke, Fiksie, Nie-Fiksie sowel as Romanse. Manuskripte kan aan dagbreekuitgewers@gmail.com ge-epos word vir goedkeuring.  Erkende + Gesoute skrywers is ook welkom.  

Categories: Uncategorized