Author: Boela Swanepoel Genre:
Rating

Met ʼn hartsreis werk ʼn mens se eie planne nie altyd soos beplan nie. Want sien, as jy jou hart vir God gee, neem God beheer van jou planne en kom vervul Hy in jou lewe, Sy planne. God se planne is foutloos, daarom is elke komponent van ʼn reis saam met God haarfyn beplan. Aanneming was nie ons aanvanklike plan gewees nie, maar God het Sy plan vir ons lewens in werking kom stel en daarom deel ek graag ons hartsreis saam met God rondom ons aanneming. Bestellings kan geplaas word by: Boela Swanepoel; Tel: 082 571 2780, E-pos: boelas@woodlandsnet.co.za

Prys: R180.00

 

order-now-button

Comments are closed.