Author: Elsabe Emslie Genre:
Rating

In ʼn klein Bosveld dorpie is daar gewoonlik baie insekte te bespeur in huise, veral in die somermaande wanneer ligte aan gelos word en die goggas vlieg in. Dis nie al waar goggas is nie. In die Hoërskool is daar baie stoute kerjakkers wat ook as “insekte” geklassifiseer kan word.

Hierdie boek is juis oor sulke kinders wat die onderwysers so grys maak dat hulle kort-kort hulle ook met ʼn vlieëplak wil bydam. Die boek se naam is ʼn idioom asook die titels van die stories, juis omdat dit ʼn fiktiewe skoolverhaal is en die opskrifte dien in goeie vergelyking met die inhoud van die verhaal. Hierdie boek is vir die skool jeug geskryf wat ook met die kinders in die boek kan ooreenstem.

Navrae en bestellings kan geplaas word by: elsabe3103@yahoo.com of tel no 076 061 3840.

Prys: R140.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.