Author: Dawn Fourie Genre:
Rating

Mure is nie net mure nie, hulle het ore! Ja, as jy sou luister, sal jy die ander kant van die storie kon hoor. Hul sal vir jou ʼn verhaal vertel wat jy nog nooit in jou lewe van kon droom nie! Kan jy nou glo… as mure maar net kon praat, sal hulle vir jou ʼn asemrowende en soms ʼn hartverskeurende en selfs ʼn jubelende storie vertel.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: shewalksinbeauty42@gmail.com of 084 379 5150

Prys: R180.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.