Author: Hercules Viljoen Genre:
Rating

Hercules Viljoen is ʼn kortverhaalskrywer van Underberg, Kwazulu-Natal. Met ‘Bottelgot’ skets hy ʼn merkwaardige spul dagkliente van ʼn plattelandse kroeg en vertel die storie van hul bediening tot die drankduiwel en hoe dit uiteindelik hul noodlot saambind. ʼn Boek wat almal moet lees.

 

Bestellings en navrae kan gerig word aan: hdviljoen@gmx.com of tel 060 506 2652.

Prys: R160.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.