Author: Hendrik van Niekerk Genre:
Rating

Hendrik van Niekerk is ‘n persoon wat vir baie jare by die verspreiding van die Bybel betrokke is, en die invloed wat die Bybel op die lewe van die mens het, het so ‘n indruk op hom gemaak dat dit as aansporing gedien het om die kennis wat hy opgedoen het in sy navorsing oor die Bybel met ander te deel.

 

Prys: R180.00

order-now-button

Comments are closed.