Author: Die Student Genre:
Rating

Die God wat ons aanbid se Naam in die Joodse bybel(tanakh) is Yahweh, en Sy Seun wie ons ken as Jesus se Ware Naam is deur Sy Vader gegee. Daardie naam is Yahsua. So u kan sien dat die Almagtige Vader besluit het om Sy enig gebore Seun ʼn Familie naam te gee. Dit is van waar ons mensdom van die verlede en hede ook gelei is om onse kinders ook familie name te gee. Sien die YAH IN HUL NAME. Alles gaan duidelik gemaak word soos daar verder gelees word.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: jrlaassafety@gmail.com en tel nommer: 076 299 0899

Prys: R230.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.