Author: Willem Esterhuyzen Genre:
Rating

Niemand weet wanneer sy bestemde tyd op aarde verby gaan wees nie; dus moet ons doen wat ons nog wil klaarkry asof môre glad nie gaan kom nie. Soos seker elke ander ou wil ek ook graag iets vir my nageslagte nalaat om hulle aan my bestaan te herinner.

Die probleem is dat ek al diep in my sewende dekade trek, terwyl die somtotaal van my nasate nog net een is.

Dit is die enigste doel van hierdie sketse: die optekening van stukkies onthou uit my verlede. En dalk die erkenning dat ʼn mens maar versigtig moet gaan deur die driffies van die lewe, of moeilikheid is jou voorland.

Bestellings en navrae kan gerig word:

epos: estwlw@mweb.co.za of tel nommer 082 375 7295.

Prys: R280.00

Comments are closed.