Author: Quentin van den Berg Genre:
Rating

Die bundel vertel die verhaal van verlief wees uit ʼn jong kind se oogpunt. Met die verloop van die bundel, verander die skrywer se perspektief soos wat sy persepsie en ervaring van liefde verander.

Die gedigte raak dan ook meer simbolies soos hy meer volwasse word en ander ervaringe het van wat liefde eintlik is. Die voorwoord vat hierdie storielyn en die teikenmark meer omvattend saam.

Navrae en bestellings kan gerig word aan: quentinvb31@gmail.com of tel no 082 484 9033

Prys: R210.00

Comments are closed.