Author: Jacolien Prinsloo Genre:
Rating

Van jongs af is poësie deel van Jacoline se lewe en sy het in Sept 1996 haar eerste gedig geskryf. Na sy haar B-proc graad in 1999 verwerf het, het LLB in 2001 gevolg, waarna sy haar LLM graad in 2007 behaal het. Sy verhuis na die Paarl waar sy haar voorliefde vir dig en vir die Arbeidsreg uitoefen. Sy droom van ʼn wêreldreis en is op haar gelukkigste in ʼn warm oseaan waar sy kan ontspan, lag en die lewe geniet. Haar geloofsoortuigings is sterk, so ook haar bekommernisse oor sake en die stand waarin ons kerke hul tans bevind. Om te skryf help haar droom, vergeet en ook om te ‘onthou’. Sy hoop dat jy, die leser in haar bundel iets sal raak lees wat jou sal herinner aan die waarde van gelukkig wees.

Prys: R220.00

order-now-button

Comments are closed.