Author: Leon Lourens Erasmus Genre:
Rating

Die geestelike fiksie verhaal handel oor ʼn geskeide middeljarige man wat in ʼn karavaan aan die weskus gaan bly het maar beskryf ook die ware getuienisse van gebeure in sy lewe. Hy ontmoet, op ʼn wonderbaarlike manier ʼn Engelvrou en na een wonderwerk na die ander in hul lewens gebeur het, het die Here op die voorgrond van hulle lewens getreë. Die twee is deur God op ʼn pad van wonderwerke gelei met die Heilige Gees se leiding.

Dit vertel verder van die vrou en haar dogter, wie se lewens verwoes is deur haar oorlede man en waarna die dogter haar ma uit haar lewe verban het. Hoe hulle later deur die genade en leiding van die Here uiteindelik versoen is tot hulle lewe in geluk en vrede verander het.

Die droom om eendag my verhaal te vertel, is nou bewaarheid. Ek het die leiding van die Heilige Gees oor my en het die skryf van die boek afgebid, en ek glo dat Sy seën en wil op hierdie boek rus.

Mag die leser Sy liefde en sagte Gees ervaar tydens die lees van die verhaal.

Alle navrae en bestellings moet gerig word aan: bettie1271@gmail.com of tel no. 071 635 4144

Prys: R260.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.