Author: Yolande van der Merwe Genre:
Rating

“Wat máák jy hier?” het my stomme brein ge-eggo, terwyl my oë stokstyf in hul kaste gestol het. Dat ek sou moes weghardloop vir harige ongediertes, uit die pad uit spring vir vlymskerp tande en deur die bos sou moes jaag vir oorlewing, was toe nog nie deel van my plan nie.

Daaglikse ervarings op ʼn Groot Vyf-wildreservaat skep humoristiese interaksies en vreesaanjaende situasies. Voeg daarby interessante dierefeite, bygelowe en volksverhale, en sluit ‘n wêreld oop waarvan vele mense net droom.

Ale navrae en bestelling kan gerig word aan yolande@raptorretreat.co.za of tel nommer; 0828781277

Prys: R280.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.