Author: Danel Thuynsma Genre:
Rating

Die is my memoriors van ʼn lewe as ʼn 1.87m oorgewig vrou. Die besluit om die boek te skryf was nie maklik nie. Ek het besef ek wil dit doen vir al die lang, oorgewig vrouens in die land. Net dalk kan die samelewing, die stryd van ons groot, lang vrouens verstaan. Ek het die boek op ʼn ligte noot geskryf, maar glo my dit is nie so komies in die werklike lewe nie. Ek het wel geleer as mens nie die humor in als sien nie gaan mens baie moeilik deur die lewe gaan.

Die boek is vir almal wat ʼn groot, lang vrou ken. Ek het dit ook met die hoop geskryf dat die regte persoon in die regte bedryf dit dalk lees en kan begin om die lewe te vergemaklik vir ons groot lang vrouens.

Vir bestellings en navrae, kontak Danèl by danelmarshall@hotmail.com of tel 071 672 3739.

Prys: R140.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.