Author: Simone Coetzee Genre:
Rating

Alida van den Berg glo vas dat niemand vir Ryno Goosen so lief kan hê soos sy nie. Daar is net een probleem, Ryno se vrou, Katryn. ʼn Oninteressante, vaal vroutjie vir wie Ryno alles sal doen. Al wat Alida te doen staan is om aan ʼn manier te dink om van Katryn ontslae te raak.

Sy vind op ʼn sluwe manier uit dat Katryn Goosen nie net ʼn Ligdraer is nie maar ook dat die enigste manier om ʼn Ligdraer tot ʼn val te bring is deur om haar lig te verander na donker. Nou moet sy net haar plannetjies agtermekaar kry en Ryno sal aan haar behoort.

Alle navrae en bestellings kan gerig word aan coetzee.ietsanders@gmail.com of tel nommer: 0817660094

Prys: R220.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.