Author: Jaco Joubert Genre:
Rating

Die boek is geskryf vir elke persoon wat hierdie boek in die hande het. Spesiaal vir jong gelowiges in die gees, wat opsoek is na die geestelike vaste kos waarvan Paulus in Handelinge vir die kerk oorgedra het.

Nog voor jy gebore was, nog voor jou ouers van jou bestaan geweet het, het God geweet van jou. Dit is nie per toeval dat jy hierdie boek in jou hande het nie. God ver-lang om met jou, wat na Sy beeld geskape is in ʼn verhouding te staan. Met jou te kommunikeer, Sy almag aan jou te openbaar. Gee die Heilige Gees die geleentheid om inspraak te maak in jou Gees deur hierdie boek.

Die lewe is meer en groter as wat ons aardse verstand dit kan ervaar. En as ons die lewe wil verstaan, moet ons begin by die begin van die begin van die begin; en dis God self, die Skepper van lewe. God is ons begin, die vertrek- punt van lewe.

Alle navrae en bestellings moet gerig word aan: jacojoubert43@gmail.com of tel no. 074 888 2726

Prys: R260.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.