Author: Emsie Klopper Genre:
Rating

Ek is as kind seksueel gemolesteer. Ek is deur ʼn egskeiding en liefdesteleurstellings. My pa het nooit ʼn goeie woord vir my gehad nie. Omdat ek vir baie jare gevoel ek pas nêrens in nie, het ek op ʼn stadium net opgegee. Ek was vir ʼn lang tydperk sonder werk en in die tyd het God my geinspireer om op skrif te sit wat in my hart was. Ek het gevoel ek moet skryf en moontlik vir iemand daar buite sal my skrywe iets beteken of dit mag iemand in die wêreld inspireer om nooit moed op te gee nie. Ek wil graag ʼn inspirasie vir mense daar buite wees en hoop om dit te bereik met: ‘Die pad na oorwinning’

 

Prys: R140.00

order-now-button

Comments are closed.