Author: Izette Cronjè Genre:
Rating

Hoekom het hy nooit gesê hy is my pa nie? Sy besef hy wou net haar ma se reputasie beskerm. Sy steek die foto in haar rok se sak.

Miskien sal iemand eendag met die waarheid uitkom en al wat sy van Oom Albert het is die foto.

“Wat doen jy Alberta?” vra Jan wat saam met die kinders aanstap huistoe.

“Ag ek is besig om die gemors in die stoepkamer uit te sorteer.”

Sy sal nooit vir Jan kan vertel dat sy buite die eg gebore is en ook nie wat sy uitgevind het van haar herkoms nie.

Nog ʼn geheim!

Navrae en bestellings kan gerig word aan: izette1945@gmail.com of tel 072 9233279.

Prys: R160.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.