Author: Lorraine M. Fourie Genre:
Rating

Dit is die jaar 1915. Die agtienjarige tienerdogter Laura vlug vir haar lewe. Haar vader, moeder en vier broers, het in die oorlog omgekom. Sy dwaal in die voordag ure rond, tussen berge en rotse. Met net ʼn lantern in haar bebloede hand, op die slagveld van Samkhubis, opsoek na haar tweelingsuster, Lilly, broer Dawid en ʼn groot platklip, waarop die gelofte van haar voorvaders geskryf staan. Aan die verkeerde kant van die groot platklip is die wonder-swaard versteek. Om vrede en geluk aan die bastervolk te bring, moet sy die gelofte van die versteekte, wonder-swaard vind. Dit is die begin van haar soektog.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: lmzfourie01@gmail.com of tel no. 064812802005.

Prys: R280.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.