Author: Andre F van der Berg Genre:
Rating

Die naam het ek gekies omdat al die gedigte in ‘n swart Moleskin geskryf is maar daar is ook konnotasies met “the little black book” wat geheime hou. Dit kan ook gesien word as rekordhouding van dinge wat aan jou gedoen is. Bv. “Jy is in my swartboek” wat impliseer dat jy aan my verkeerde kant is.

 

 

Prys: R140.00

order-now-button

Comments are closed.