Author: Kanna Genre:
Rating

“Toemaar,” sê Miela. “Ek belowe ek sal jou nie seermaak nie. Ek is ʼn baie goeie vriend van julle diere.”

Die muisie kry trane in sy oë. Hy het nog nooit so ʼn mooi dogtertjie gesien nie en dan lyk dit of sy sowaar nie vir hom bang is nie. Gewoonlik gil en skree mensekinders as hulle ʼn muis sien.

Alle navrae en bestellings kan gerig word aan cornelius.carina@gmail.com of tel nommer: 082 795 5167

 

Prys: R120.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.