Author: Amri Genre:
Rating

Samantha was gewoond om tweede beste te wees. Tweede beste te kry. Nooit het sy gedink sy verdien liefde, omgee of aanvaarding nie. Onder die indruk dit was nooit vir haar beskore nie.

Of so het sy gedink. Ongelukkig kom die duiwel nie in ʼn rooigewaad, met horings en ʼn vurk nie. Nee hy kom in alles wat jy nog altyd wou gehad het. Juis in die vorm van daardie Aanvaarding, liefde, en gevoel van behoort. En dit is toe ook hoekom dit haar ingesluk het. Samantha het gegryp na die eerste liefde wat sy kon kry, maar dit was ʼn liefde wat haar te veel van die lelike dinge gewys het. ʼn Verdoemende liefde wat haar amper haar lewe gekos het.Hierdie is ʼn storie van oorwinning. ʼn Storie van hoop. ʼn Storie wat wys, daar is vergifnis, daar is lewe na die stryd en daar is altyd maar altyd ʼn kans vir liefde om te oorwin.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: rolomarni@gmail.com of tel nr: 082 350

Prys: R180.00

order-now-button

Comments are closed.