Author: Koos van der Watt Genre:
Rating

Glo en Hoop

Gedigte uit die hart

Met die digbundel ‘Glo en Hoop’ wil  die digter

sy innerlike gevoelens met ander medegelowiges deel

ter bevestiging en versterking van hulle geloofsoortuigings.

 

Die digbundel se inhoud is op die temas geloof,

hoop en lewenswaarhede gegrond.

Veel genot en besieling kan uit die lees van hierdie

bundel geput word.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: koosvanderwatt@telkomsa.net of tel: 082 979 1829

Prys: R180.00

 

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.