Author: Ina Smit Genre:
Rating

Hartklopblokkies is bybelstories met blokkiesraaisels. ñ Leersame boekie waar kinders Jesus se liefde en genade sal ervaar. Die blokkiesraaisel na elke storie leer die kind om met insig te lees. Elke storie is geskryf volgens die kind se eie ervaring.

Alle bestellings en navrae kan gerig word aan johanismit3@gmail.com of tel nommer: 0824965501

Die boekie is ook beskikbaar op Kinkle en Play Book app’s.

Prys: R120.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.