Author: Ferdi Herbst Genre:
Rating

Ferdi het lekker op die platteland grootgeword en skool gegaan. Na universiteit was dit werk vir ʼn paar jaar by die WNNR en later vir ʼn kort aantal jare privaat om meer te verdien om die groeiende gesin aan die gang te hou. Ferdi en Karin het vier kinders, Marié, André, Jaco en Regardt.  Jaco is oorlede toe hy 17 was. Almal is nou volwasse en doen hulle eie dinge.

Ferdi was maar altyd werksaam in hoё tegnologie bedrywe waarvan ruimtetegnologie een was. Dit het heerlike en wye wêrelde oopgemaak. Die tegniese aanleg het hy by sy pa gekry, sy liefde vir boeke by sy ma.

Ferdi het nog nie finaal afgetree nie en bly besig met dit wat vir hom lekker is.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: helderberg101@gmail.com of 079 340 2229

Prys: R360.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.