Author: Frans Gouws Genre:
Rating

Henrik Ruiters is tot dood veroordeel en kry kennis dat hy oor ‘n week gehang gaan word. Kan die jong onervare prokureur Hardus Grove hom red van die galg? Hardus raak betrokke met ‘n mooi dosent, maar Henrik se studende suster probeer ‘n wig indryf in die nuwe verhouding. ‘n Betoging binne die hof en die moord wat volg beinvloed die verloop van die dringende hofaansoek om Henrik te red. Is daar genoeg tyd oor vir Hardus om die onmoontlike te vermag? Tyd is nie sy maat nie.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: frans@thegouwses.co.za of 082 784 4817.

Prys: R220.00

Comments are closed.