Author: Annetjie Coetzee Genre:
Rating

Nickey, ʼn jong skooljuffrou verloor haar broer en skoonsuster in ʼn vliegongeluk en skielik moet sy ma staan vir hul 5 jaringe seuntjie, Bertus.

Op pad na Goedgeleë, die erfplaas wat aan haar broerskind bemaak is, laat staan haar ou tjorrie hulle in die middel van die pad en die vonke spat dadelik tussen haar en haar nuwe buurman toe hy haar die volgende toesnou:

“Juffrou, kon jy nie uit pad stilhou nie, jy versper ʼn mens se weg en dit nog teen ʼn blinde hoogte. Seker ook weer ʼn stadsjuffrou wat kom vakansie hou by die Conservancy?”

Bestelling en navrae kan gerig word aan: annetjiecoetzee.mare@gmail.com of 072 874 9230

Prys: R180.00

Comments are closed.