Author: Corné Welman Genre:
Rating

Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens ʼn kans het om oor te begin. Dat elke mense die reg het om oor te begin.

Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklike baie vreemd en ongehoord. Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het.  En dat regte mense soms so bietjie hulp nodig het om regte probleme op te los.

Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie. Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis. Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daardie pad van ons stap.

Want dit is hoe jy jou pad stap wat saak maak. Nie hoe jy jou storie vertel nie.

Navra en bestellings kan gerig word aan: corne2015@gmail.com of tel no 0824980218.

Prys: R210.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.