Author: Norman J. Evertson Genre:
Rating

Alle karakters en insidente vervat in hierdie boek is deur die skrywer uitgedink en is fiktief. Ooreenkomste met werklike name en plekke is slegs toevallig.

Die bundel is saamgestel uit tien kortverhale. Van die verhale dra ʼn verskansde opvoedkundige boodskap wat aanklank by die lesers sal vind.

Alle navrae en bestellings moet gerig word aan: njevertson.ne@gmail.com of tel no. 079 027 9955.

 

Prys: R180.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.