Author: Renier Palland Genre:
Rating

Renier dig al vandat hy tien jaar oud is. Hy het klas by Riana Scheepers, sy Afrikaanse onnie gekry en te danke aan haar het hy sy liefde vir Afrikaanse digkuns ontdek. Hy het in 2009 aan ‘Die Burger’ se landwye kompetisie deelgeneem en is in 2010 aanvaar deur Sanlam Litnet se skryfskool. Hy skryf as ‘n professionele skrywer vir Celeb Dirty Laundry, ʼn Amerikaanse poniekoerant. Hy’t al saam met van die grootste name in Hollywood gewerk, maar niks kom naby die gevoel wat hy kry as hy skryf nie.

Prys: R120.00

order-now-button

Comments are closed.