Author: Petro Crous Genre:
Rating

At the end of the day, we can endure much more than we think we can.”

Frida Kahlo

Toe ek in die jaar 2000 begin werk het, het ek nooit gedink my lewe sal oornag drasties verander nie.

In 2007 is ek gediagnoseer met bipolêre gemoedsversteuring en verlede jaar het ek uitgevind dit was ʼn verkeerde diagnose. Ek kyk nie terug en dink aan die skade wat die jare verrig het nie, ek kyk vorentoe.

In dié bundel deel ek, in woorde, my ervaring van liefde, seerkry, verlies, verwyte, mislukking, teleurstelling en emosies wat ek elke dag saam met my dra.

Die lewe het harde klippe na my gegooi, maar ek staan elke dag op met die wete; ek is nooit alleen, ek is enig in my soort en by God is waar my hart hoort.

Alle navrae en bestellings kan gerig word aan Petro by: petrocrous123@gmail.com of tel nommer 073 481 9385

Prys: R200.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.