Author: Hanneleen Mostert Genre:
Rating

Die lewe het ʼn manier om baie draaie met jou te loop.  Dit wat jy dink ʼn sprokie is, eindig in ʼn egskeiding.  Jy val, jy kry SEER.

BAIE SEER, MAAR DIT IS NIE HOE JY VAL NIE, DIT IS HOE JY WEER OPSTAAN!

Die skrywer is nie ʼn kenner van hoe maak jy altyd die regte keuses nie. Sy is ʼn vrou wat die pad van twee egskeidings geloop het. Die verskil; sy het gewens dat die eerste een nooit gebeur het nie. Die tweede keuse was verkeerd en het sy ʼn duur prys daarvoor betaal. ʼn Derde keuse was fataal, nie ʼn troue nie, maar haar liggaam moes die prys betaal.

Nooit kon sy dink dat dit met haar sou gebeur en dat sy krag van BO sal kry om uiteindellik hulp te gaan soek.

Vandag is sy ʼn vrou wat vrede gevind het en ʼn mooi lewe het, vol vreugde en geluk.

HANNELEEN MOSTERT

net ʼn gewone mens

vir elke vrou daarbuite.

Dit is NOOIT te laat nie.

Vir navrae en bestellings kontak skrywer by: professionalas58@gmail.com of tel 0712648727

 

Prys: R240.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.