Author: Talita Bauman Genre:
Rating

My Tuiste in Bosberg is ʼn ware verhaal van ʼn dief en moordenaar, wat homself die “Simson van die Bosberg” genoem het. Hy het vir twaalf jaar in grot in die Oos-Kaap, weggekruip. Bosberg is tweeduisend sewehonderd voet bo seevlak en die duisende Olyfbome en stuikgewasse het die polisie se soektog bemoeilik. In 1952 het hy homself vasgeloop en is tot dood veroordeel toe hy skuldig bevind is aan moord. ʼn Volledige verhaal was in 1953 vir die pers – Somerset Budget – gegee en was geskryf deur ʼn bekende polisiefiguur. Hierdie semi-fiksie herskrywe uit die pen van Talita Bauman gee aan die leser ʼn blik op die lewe en oorlewing van “Simon van die Bosberg.”

Alle navrae en bestellings kan gerig word aan Talita by: reception@gbggroup.co.za of tel nommer 072 515 5283

 

Prys: R180.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.