Author: Elizabeth Murray Genre:
Rating

Elizabeth, gebore in Durban is ʼn 56 jare weduwee wie as kind net die binnekant van ʼn weeshuis geken het. Met niemand om op staat te maak het haar verbeelding uiting gevind in die Saartjie en Trompie reekse wat haar liefde vir lees gekweek het en vandag lees sy alles waarop sy haar hande kan lê.

Met tyd op hande na haar vyf kinders uit die huis is het sy besluit om haar ervaringe as verpleegster in ʼn ouetehuis met ander te deel. Haar oudste seun emigreer ʼn paar jaar terug na Australie terwyl haar dogter, man en hul twee kinders op pad is na New-Zeeland.

Prys: R210.00

 

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.