Author: Joanne Hutchens Genre:
Rating

Ons nuwe kinderboek, ‘ ʼn Sak vol drome’ deur Joanne Hutchens word aanbeveel vir kinders tussen een tot ses jaar. Die boekie neem die kinders op ʼn reis waar al hul drome waar word.  Bestellings kan geplaas word by sakvoldrome@gmail.com of 081 790 0773

 

Prys: R160.00

 

Comments are closed.