Author: Betsie Muller Genre:
Rating

Vrou van moed, krag en sterkte, selfdissipline, met ywer, wysheid, onderskeidingsvermoë, ongekende passie, ware skoonheid, nederigheid, deernis en stille krag. Met opregte liefde en omgee, sewentig maal sewe vergifnis. Alles deur God se groot genade. Vrou wat haar toevlug en skuiling by God vind. Die stryd met dapperheid tegemoet gaan. Vasberade, onverskrokke, in gehoorsaamheid aan haar Skepper. In oorwinning van haar vyand ter wille van haarself en haar geliefdes. Alles om die glorie en eer van God en Sy ewige Koninkryk!

Navrae en bestellings kan gerig word aan: tinafouche1@gmail.com of tel; 084 011 7776

Prys: R280.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.