Author: Laerskool Paarl Genre:
Rating

Laerskool Paarl is trots om hul nuwe kookboek, Noordeind Kook bekend te stel. Dit is ‘n span poging deur onderwysers en leerlinge van die skool wie almal saamgewerk het met die samestelling van al hul beproefde en maklikste resepte wat selfs ‘n groentjie in die einde soos ‘n ervare kok sal laat lyk.

Navrae en bestellings kan gerig word aan Juanita by e-pos: thecakelady@webafrica.org.za of tel nommer: 0832649834.

Prys: R180.00

Comments are closed.