Author: Lizette Newton Genre:
Rating

Liezl verruil die stadslewe vir 6 weke vir die plaas om haar ouma op te pas na ʼn groot operasie.

Met die intrapslag loop sy haar vas teen ʼn paar knorrige plaasboere en ook die aantreklike Dr Jannes, wat vanaf hul eerste ontmoeting vir haar ogies maak.

Haar geduld word tot op die uiterste beproef na die mans haar behandel asof sy ʼn hulpelose stadsmeisie is en eers na ʼn luiperd begin om die omliggende boere se skape te vang kan sy wys van watter staal sy gemaak is toe sy toegelaat word om die eerste van twee jagtogte te lei.

Sy raak ook bewus van Gerhard, die boer met die potblou oë se teenwoordigheid wat haar hart vinniger laat klop maar daar is geen toekoms vir hulle nie, of is daar?

Besellings en navrae kan gerig word aan Lizette@krugerberries.co.za of tel nommer: 082 928 2580

Prys: R160.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.