Author: Manda DiRos Genre:
Rating

Soos doringdraad ruk en skeur die onthullings van JC en Marina se oudste dogter, die gesin uitmekaar. Haar gesinslede weerhou die waarheid van haar. Geheimhouding omgewe hulle en daarom is dit onmoontlik om die legkaartstukkies te pas.

Sy sal eers die waarheid moet ontsluit voordat haar heling kan plaasvind. Gaan sy die geheime ten alle koste bewaar? Gaan sy vir ewig stilbly?

Gestroop van haar eie maskers staan sy nakend voor die leser.

Die skrywer doen intensief navorsing en poog om die leser meer ingelig te laat oor die definisie van mollestering, die aanloop daartoe, uitkenning van gevaartekens en tipiese karaktertrekke van oortreders.

Die leser word aangemoedig om sy/haar eie waarheid te ontsluit, sodat elkeen se “stilte” verbreek kan word.

Navrae en bestellings kan geplaas word by: microm@vodamail.co.za of tel nommer: 082 927 3060

Prys: R280.00

Comments are closed.