Author: Michiël Geldenhuys Genre:
Rating

Dit is presies wat Michiël hier reggekry het. Terugdeins in die Tye loop ‘n “tru-pad” in die spiritualiteit van die mens om vanuit die huidige omstandighede moontlike  antwoorde in die verlede te kry wat op ‘n reis vorentoe ook dan waarskynlik gebruik kan word. Die reis begin by die tans soekende en vraagstellende Christen (en andere) om by die belydenisskrifte, historiese gebeure en prominente  figure in die Christendom en die Wetenskap stil te hou. Soos met enige reis is daar tyd vir stilhou om oor hierdie gebeure te besin – wat was die invloede van Calvyn, Copernicus, Konstantyn, Paulus, Confucius en Moses – en die leser kan by elke stopplek self besluit om verder terug te ry of om om te draai. Michiël se reis stop nie net by Jesus nie maar hy ry verder terug om teen die spoed van lig by die Big-Bang uit te kom.

Ja, dit is voorwaar ‘n dwaalpad van ‘n “straat-denker” wat sonder die “ismes” met gemak gelees kan word.

Geniet dit!

Prys: R280.00

order-now-button

Comments are closed.