Author: Chris Roos Genre:
Rating

My oupa Lennard Edward Roos sou nooit kon weet wat die omvang van sy aksies van

Saterdag, 12 Maart 1966 sou wees nie. Hoe sy verdwyning die DNS vir geslagte daarna sou verander. Was die dag se gebeure van 12 Maart dalk niks anders as die geboorte van ʼn vloek, ʼn vloek wat ʼn familie in twee sou skeur oor die moontlike motief agter Len se verdwyning? Die vloek van ʼn pa wat opgegee het, die man van ʼn vrou wat wou wegbreek uit ʼn lewe wat hy nie wou gehad het nie, ʼn lewe waarin Len vasgevang gevoel het. ʼn Lewe wat nie ingepas het in sy vooropgestelde prentjie wat Len vir homself gesien het nie. Kan dit wees dat Len se verdwyning hom weer sal uitleef en weer sal herhaal soos ʼn vloek in die geslagte wat sou volg.

Bestellings en navrae kan gerig word aan: chrisr@chrisroos.com of tel. 0842500249.

Chris Roos

Prys: R180.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.