Author: Karlien Swanepoel Genre:
Rating

Elena kan nie verstaan hoe haar pa so iets kon doen nie. Sy weet hy gee om en dat hy lief is vir haar, maar om haar in ʼn wild vreemde man se arms te druk is ʼn bietjie te erg.

Roark O’Brien is wel ʼn sexy man maar sy kan g’n met hom trou nie want hoe gee jy sommer jou hart so vir ʼn vreemdeling, veral so gou na die eerste ontmoeting.

Maar sy moet erken, elke dag kruip hy dieper in haar hart in en dit maak nie saak hoe jou kop daarteen skop nie, as jou hart eers iets begin voel is daar geen terugdraai nie. Maak nie saak hoeveel struikelblokke in die pad staan nie, die liefde sal altyd oorwin.

Bestellings kan geplaas word by: karlien.jvren@gmail.com Tel: 0797587811

 

Prys: R180.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.