Author: Meraai Genre: ,
Rating

Meraai … Ek is soveel deel van die Namib as wat die Namib deel is van my… Daar is verwoestende warm bergwinde en ook sagte koel aand briesies… Lewensgewende oases rondom weggesteekte fonteine, maar ook verbleikte wit geraamtes in die sand… Grasieuse springbokke en gemsbokke, maar ook giftige adders en skerpioene… en oral oor is daar lugspieëlings – om jou te verlei en te martel… Ek het die Namib in my siel…

Meraai … I am as part of the Namib as the Namib is part of me… There are scorching dry mountain winds but also soft gentle evening breezes… Life giving oasis’s around some mountain spring and also dry white bones buried in the sand… Graceful springbok and Oryx together with venomous adders and scorpions… and all over there are mirages… to tempt you and torment you… I have the Namib in my soul…

Bestellings en navrae kan gerig word aan: e-pos ria@host-namibia.com of kontak nr. +264817289612.

Prys: R199.00

order-now-button

Comments are closed.