Author: Pieter W.A. Piek Genre:
Rating

Gedurende my lewensbaan het ek baie foute begaan, en verkeerde besluite geneem ─ tot my en die mense om my se nadeel ─ weens onvoldoende saakmakende kennis. Die behoefte aan ‘n lewensgids vir die moderne gelowige is gebore …

Baie vrae omtrent die lewe moet beantwoord word, en die feite moet so akkuraat en saaklik moontlik aangebied word. Die antwoorde moet lei tot praktiese toepassing en die oplossing van vele uitdagings. Met goeie voorkennis kan elke moderne gelowige, ongeag ouderdom of geslag, hul volle potensiaal bereik en ware geluk ervaar ongeag omliggende omstandighede.

Met bydraes deur vele professionele persone sowel as gewone mense op straat, is hierdie lewensgids saamgestel en verwerk met die oog op ‘n positiewe en gebalanseerde lewens-wyse.

Mag hierdie lewensgids in elke persoon se lewe ‘n ongeëwenaarde bydrae lewer in die verwesenliking van ‘n hoë gehalte lewe en geluk.

Bestellings en navrae kan gerig word aan:pieterpiek@gmail.com of tel nommer 082 457 0775

 

Prys: R420.00

Dagbreekuitgewers Bestel Vorm

 

Verification

Comments are closed.