Author: Driekie De Beer Genre:
Rating

Na Sonet se ma oorlede is, vlug sy weg van haar armoedige bestaan en opsoek na ʼn beter lewe besluit sy om haar geluk te gaan soek op Houtbaai by haar tante.

ʼn Noue ontkomming met die dood laat haar pad kruis met die aantreklike markies, Jean-Pierre Duvall wat haar lewe red. Beide voel dadelik aangetrokke tot mekaar maar sy snobistiese moeder, die markiesin Louisa Duvall probeer om die verhouding skipbreuk te laat lei om haar geheim wat sy in die toring bewaar, veilig te hou. Louise besef sou alles op die lappe kom, verloor sy haar aansien en haar titel.

Wat is die geheim en hoekom is sy bang dat iemand dit sal ontdek? Daar is ʼn verrassende samekoms van gebeure aan die einde.

Hierdie is ʼn sjarmante verhaal wat die leser sal wegvoer na die jare 50’s en na ʼn tyd van rus en vrede.

Prys: R180.00

order-now-button

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Comments are closed.