Dagbreek uitgewers

 

Dagbreek Uitgewers is met die doel gestig om nuwe skrywers van hulp te wees met die publisering van hulle werke, Fiksie, Nie-Fiksie sowel as Romanse. Manuskripte kan aan dagbreekuitgewers@gmail.com ge-epos word vir goedkeuring.  Erkende + Gesoute skrywers is ook welkom.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.