KARAKTER SKETSE

  1. Christine Louw – model
  2. Amanda Fourie – beste vriendin en amper model
  3. Olaff Reinhardt – plaasboer
  4. Charl Marais – ex verloofde en CEO van Marais Ltd
  5. Jani Moore – jeugvriendin en dogter van bure
  6. Ian le Roux – aspirante prokureur en peetkind van bure
  7. Oom Apie de Jager  – buurman en peetouer van Ian
  8. Tant Miems de Jager – buurvrou – getroud met Oom Apie
  9. Mora Moore – Ma van Jani en doktersvrou
  10. Dr. Moore – dokter en getroud met Mora
  11. Ma Marta – huishoudster en tweede ma vir Olaff
  12. Jimmy – werker en spoorsnyer
  13. Godfrey Jantjies – werker en tweede in bevel van diefstalle
  14. Kaptein van Biljon – plaaslike hoof van die polisie

Comments are closed.