Author: Neels Engelbrecht Genre:
Rating

Eilande is n digbundel wat boekdele spreek en nie gemis moet word nie. Skrywer:

Neels Engelbrecht bly in Johannesburg waar hy hom besig hou met allerhande goeterse onder andere pogings om te skryf, tuinmaak en om onder sy vrou se voete te probeer uitbly.

Sy komvandaanplek is die Kalahari, en meer spesifiek n eiland in die Gariep, by name Kanoneiland waar sy voorouers in die vroee 1900,s hulself gevestig het.

Die eiland is n deurlopende tema in sy gedigte en n deurlopende en ryk bron van goeie herinneringe.

Kontak hom  om U kopie te kry by: Cell; 082 610 0827 of per epos: neelse@mweb.co.za

Prys: R140.00

Comments are closed.