Author: Melanie Hiscock Genre:
Rating

Die verhaal handel oor ‘n geskeide vrou wat weer haar lewe van voor af moet opbou.  Sy trek na ‘n ou plaashuis wat met ‘n geskiedenis van moord en verraad.  Haar buurman is ‘n gewese Dominee wat haar help, en saam vind hulle uit van die plaas eienaar se verlede asook vername persone in hoë poste wat deel van die komplot is.  Wanneer daar ’n onverwagse vloed kom, spoel die lyk van een van die vermiste persone uit en begin die waarheid uitkom.

Prys: R160.00

order-now-button

Comments are closed.