Author: Johan van Rensburg Genre:
Rating

4 Blikkies in die pad

Hierdie is nie ‘n ware verhaal nie, en so ook is die name wat denkbeeldig is!  God het hierdie verhaal in ʼn droom aan my gewys in 2012 en ek het nou eers die ‘guts’ gekry om dit te voltooi.

Warrior

Hierdie  is ‘n ware verhaal.  Vir mense geroep tot Kinderbediening is dit soms so moeilik om te sien of dit wat hulle in die kinders insit ooit vrugte sal dra.

‘n Man het eendag ‘n ry mieliepitte in ‘n tuin in Villiers geplant.  Hy het die sade elke dag dieselfde hoeveelheid boorgatwater gegee.  Tog het die plantjies teen heel verskillende tempo ontkiem.  En so is dit met kinders ook.

Party sade wat jy plant, ontkiem dadelik, waar ander jare vat om vrug te dra.  U wat ‘n hart het vir kinderbediening-hou vol, plant, gee water.  Eendag sal u die oes aanskou…

Die Groen Peugeot

Die boek kom uit my hart en is ‘n opdrag van God en Sy wil om die boodskap uit te dra!  Baie wonderwerke het gebeur en daarvan kan ek getuig.

Ook my uitgewer met haar geloof en wat met haar samewerking die wonderwerk laat bewerkstellig het tot ons by die punt gekom het van die boek, My Gesprek met God!!

Prys: R99.00

order-now-button

2 Responses so far.

  1. Host says:

    ‘n Moet lees. Gebaseer op die ervaring van die skrywer na sy gesprek met God.

  2. assignment essay help

    My Gesprek met God : Dagbreekuitgewers